top of page
Welkom by Fouriesburg Fellowship
'n Geestelike tuiste waar God se lig skyn.
Skedule van dienste
Sondae 9h00
Sondae kom ons bymekaar as medegelowiges om te groei en "fellowship" met mekaar en God drie-enig te hê.
Persoonlike Gebed
Sondae na die diens
Kom na die diens na ons gebedskamer en ons bid graag saam met jou.
Kontak ons
KLOOFSIG
KOMMISSARIS STRAAT
FOURIESBURG
9725
Johna Boshoff 082 490 7481 ; Jolandie Pelser 084 800 1264
bottom of page